Netwerk is die werkende-jeugbediening van LewenSentrum. Die hartklop van die bediening is vriendskap. Die manier waarop ons die vriendskappe bou is eenvouding. Die aanddiens is waar ons weekliks saam aanbid en skouerskuur.