Kleingroepe2018-02-21T15:37:20+00:00

ALBERTON

Alberante, Alberton-Noord, Brackendowns, Brackenhurst, Elandshaven, Elandspark, Florentia, Mayberrypark, Meyersdal, New  Redruth, Raceview, Randhart, South Crest, Verwoerdpark

 ANDER

Edenpark, Heidelberg, Marlands (Germiston), Meyerton, Oakdene, Primrose Hill (Germiston)

Getroude pare (sonder kinders)

Getroude pare (met kinders)

Enkellopende groep

Damesgroep (saans)

Damesgroep (soggens)

Seniors groep (60+ jaar)

Silwerkroon Ouetehuis

Queenshaven Ouetehuis

INLEIDING TOT KLEINGROEPE (ITK)

‘n Geleentheid om mense wat nog nie bekend is met wat kleingroeplewe behels nie daaraan bloot te stel en vertroud te maak met die inhoudelike en verloop van ‘n kleingroepbyeenkoms

Dit strek oor 4x opeenvolgende Dinsdagaande by die kerk van 19:00 tot 20:00

‘n Pastoor tree as kleingroepleier op vir die duur van die ITK

Daarna gaan funksioneer die groep as selfstandige kleingroep binne die gemeente.

Is jy reg om in te skakel?

01.

Vertel ons meer van jouself

Ons sal jou in skakel met ‘n groep wat in dieselfde seisoen as jy is.

02.

Ons kontak jou

Ons kleingroep koördineerder sal met jou in kontak kom met verdere stappe.

03.

Skakel In

Woon jou eerste kleingroep byeenkoms by, dis so maklik soos 1,2,3.

SKAKEL MY IN