Kleingroepleiers2019-07-10T09:39:19+00:00

Die lewe is nie bedoel om alleen geleef te word nie. Jy’s geskape om die lewe saam met ander te beleef en te ervaar.

Kleingroeplesmateriaal

Die kleingroeplesmateriaal is hier om jou te help om jou groep deur die materiaal te vat op ‘n weeklikse basis.

LAAI PDF AF

Weeksverslagvorm

Jou terugvoer as ‘n leier is belangrik vir ons. Dit help ons om jou beter te dien wat beter jy kan jou groep beter dien. Ons sal dit wardeer as jy dit weekliks kan invul.

LAAI PDF AF
DOEN AANLYN

Besoek my Kleingroep

Jou leierskapsrol is vir ons van hoë belang en dus sal ons jou graag wil ondersteun tot die beste van ons vermoë. Kan ons jou kom besoek?

BESOEK MY

Is jy geroepe om te lei?

Ons is altyd opsoek na meer leiers, vind meer uit en laat weet ons as jy reg is.

VIND MEER UIT