LewenSentrum Gemeente het momentum en hierdie momentum vra my en jou bydrae.

Om mense op ‘n nasionale en internasionale sinvol te bedien in Afrikaans het ons JOU bydrae in tyd en gawes nodig. Dankie dat jy reg is om deel te doen om hierdie momentum te versnel! Deur om hand op te steek as vrywilliger kan jy verwag om hegte vriendskappe aan te knoop soos wat jy skouers skuur om ‘n fantastiese dienste en geleenthede skep vir almal wat bywoon en inskakel. Jou herder staan reg om jou te help jou plek vind.