Video Klank Opname Preek Notas

 

Ons is geskape vir ononderbroke gemeenskap met God en mekaar.

Sonde breek gemeenskap.

Babel: tipe van verkeerde fondasie-eenheid.

Selfs verwarring was genade.

 

GOD BRING DEUR CHRISTUS NUWE LEWE EN NUWE NATUUR

 

Markus 12:30-31 (NAV) “’Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand en met al jou krag.’  Die tweede is: ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’ Geen ander gebod is groter as dié twee nie.”

 

Handelinge Kerk

  • Prys van redding astronomies
  • Kerk (community) word hulle familie
  • Middelpunt van hulle bestaan

 

Individu

  • Voor 19de eeu – geen woord vir individu nie.
  • Na die Tweede Wêreldoorlog word die individu gedryf. Humanisme vra: “Wat kan ek hieruit kry?”

 

21ste Eeu

  • Selfone – media, tegnologie: vernietig verhoudings
  • Statisties is mense alleen
  • Ironie – ons individualisme maak ons leeg
  • Kompeteer vs. komplimenteer

 

God se antwoord is fellowship en community. As kerk word ons na Hom getrek en nader aan mekaar in een liggaam.

 

1 Korintiërs 12:12

 

JESUS SE UITDAGING AAN ONS: HEELTYD NEERLÊ VAN DIE SELF

 

  • Kruis opneem en My volg
  • Verkoop alles wat jy het en volg My
  • Lewe verloor sal dit wen en dié wat die lewe vashou sal dit verloor

 

ALLES DRAAI OM CHRISTUS/LIGGAAM/KERK

  • Verkeerde fokus raak afgodery

 

GOD SE PLAN IS ONONDERBROKE GEMEENSKAP MET HOM EN SY LIGGAAM

Alle preke in die reeks: DIE LEWE TUSSEN TWEE TUINE

# Preek Titel Datum Prediker MEER
1 TUSSEN ADAM EN DIE DOOIE SEE 24 February 2020 Andries Enslin Kyk Nou
2 DIE LEWE TUSSEN TWEE DESEMBERS 18 February 2020 Jean Marais Kyk Nou
3 ALLEEN 4 February 2020 Jean Marais Kyk Nou
4 DIE STRYD VAN SONDE TUSSEN DIE TUINE 26 January 2020 Andries Enslin Kyk Nou
5 Tussen twee bome 19 January 2020 Jean Marais Kyk Nou
6 DIE LEWE TUSSEN TWEE TUINE 13 January 2020 Andries Enslin Kyk Nou

Deel aan sosiale media