HART VOL WINTER

10 June 2018
Video Klank Opname Preek Notas

HART VOL WINTER

WINTER RITMES REEKS

WINTERGEWOONTES

By julle sal ek moontlik oorbly of selfs die winter deurbring, dan kan julle my voorthelp op my verdere reis, waarheen dit ook al mag wees. Ek wil julle nou nie net in die verbygaan besoek nie, maar ek hoop om ‘n tydjie by julle deur te bring, as die Here dit toelaat. 1 Korintiërs 16:6-7 (NAV)

PASOP VIR DIE KOUE

Die Skrif sê tog: “Niemand wat in Hom glo, sal teleurgestel word nie.” Romeine 10:11 (NAV)

GOD KYK NA DIE TOESTAND VAN JOU HART

“Die Here het sy oë oral op die aarde sodat Hy dié kan help wat met hulle hele hart op Hom vertrou …” 2 Kronieke 16:9a (NAV)

GOD SE BELOFTES

“En Ek sal hulle harte verander en hulle gees nuut maak. Ek sal die harte van klip wegneem en vir hulle sagte harte in die plek daarvan gee. Dan sal hulle my opdragte en wette gehoorsaam. En hulle sal my volk wees, en Ek sal hulle God wees.” Esegiël 11:19-20 (NLV)

“Dan was Ek julle met skoon water, en julle sal skoon wees. Ek maak julle skoon van julle vuilheid en julle afgode. Ek gee julle ’n nuwe hart met die regte begeertes en ’n nuwe gees. Ek vat die ou hart van sonde weg en gee julle ’n nuwe, gehoorsame hart. En Ek gee my Gees in julle sodat julle my voorskrifte sal gehoorsaam en doen wat Ek beveel.” Esegiël 36:25-27 (NLV)

HOE DOEN HY DIT?

So bereik die liefdevolle God sy doel met ons: ons kan die oordeelsdag met vrymoedigheid, sonder om bang te wees, tegemoetstap. In hierdie wêreld is ons situasie immers presies dieselfde as Jesus s’n. Waar daar liefde heers, is daar nie plek vir vrees nie, veral nie vrees vir God se finale oordeel nie. Ware, egte liefde verdryf eenvoudig alle vrees. Iemand wat dus nog sulke vrees in hom ronddra, se lewe is nog nie heeltemal deurdrenk met God se liefde nie. En hoekom nie? Want vrees is net heeltyd bekommerd oor die straf wat kan kom. 1 Johannes 4:17-18 (DB)

Alle preke in die reeks: Winterritmes Reeks

# Preek Titel Datum Prediker MEER
1 ALLES ONDER EEN KOMBERS 5 August 2018 Andries Enslin Kyk Nou
2 VUUR IS NIE ALTYD LEKKER NIE 29 July 2018 Andries Enslin Kyk Nou
3 LIGGAAMSHITTE 22 July 2018 Andries Enslin Kyk Nou
4 WINTERWORTELS 15 July 2018 Jean Marais Kyk Nou
5 HOU FEES IN DIE WINTER 8 July 2018 Andries Enslin Kyk Nou
6 WAAR OORWINTER JY? 24 June 2018 Andries Enslin Kyk Nou
7 KAGGELDENKE 17 June 2018 Andries Enslin Kyk Nou
8 HART VOL WINTER 10 June 2018 Andries Enslin Kyk Nou

Deel aan sosiale media