ONTHOU DIE EEND

14 April 2019
Video Klank Opname Preek Notas

ONTHOU DIE EEND

Want as ons glo met ons hart, word ons vrygespreek en as ons met ons mond bely, word ons verlos. Romeine 10:10 (NLV)

Want “elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal verlos word.” Romeine 10:13 (NLV)

As ons egter ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om ons sondes te vergewe en ons skoon te maak van alles wat verkeerd is. 1 Johannes 1:9 (NLV)

“Ek sal aan hulle sondes en hulle oortredings nooit weer dink nie.” Hebreërs 10:17b (NLV)

So ver as die ooste is van die weste, so ver verwyder Hy ons oortredings van ons. Psalm 103:12 (NLV)

My bene was vir U sigbaar toe ek stilletjies gevorm is in die dieptes van die moederskoot. U het my gesien voor ek gebore is. In u boek is alles opgeteken; elke dag is bepaal voordat een van hulle daar was. Psalm 139:15-16 (NLV)

Daarom – iemand wat aan Christus verbind is, is ’n nuwe skepping. Die ou dinge is verby, kyk, die nuwe is hier! 2 Korinthiërs 5:17 (NLV)

Alle preke in die reeks: Onthou die eend

# Preek Titel Datum Prediker MEER
1 ONTHOU DIE EEND 14 April 2019 Andries Vermeulen Kyk Nou

Deel aan sosiale media