Sien asb hier onder vir al ons preke wat gegroepeer is per reeks met die nuutste reeks bo-aan.

7 Preke in die Reeks
29 Apr 2019 - 07 Jul 2019
40 Dae tot nuwe drome
Jesus gebruik die 40-dae na Sy opstanding om nuwe drome vir Sy koninkryk te skep. Glo jy dat Hy nuwe drome kan los maak in en vir jou lewe?

1 Preek in die Reeks
05 May 2019
Die Koningkryk van God wen
Jesus het opgestaan. Die dood is dood. Jesus is reeds 'n reis vooruit. Dissipels moet Jesus inhardloop. Ons moet Hom die wêreld vol volg. Ons moet die koninkryk van God die wêreld vol uitdra.

29 Preke in die Reeks
14 Jul 2019 - 17 Jan 2021
Los Preke
Los preke is preke wat nie in 'n spesifieke reeks val nie.

7 Preke in die Reeks
25 Aug 2019 - 13 Oct 2019
Wie is Lewensentrum?
Na 20 jaar kyk ons na wie Lewensentrum regtig is.