Preke2017-11-15T09:22:00+00:00
  • Nuutste Preek

    VROUE VAN KERSFEES: BATSEBA

     

Sien asb hier onder vir al ons preke wat gegroepeer is per reeks met die nuutste reeks bo-aan.

5 Preke in die Reeks
29 Oct 2017 - 10 Dec 2017

Kernkrag Reeks

Voel jy soms of jou lewe uit mekaar uitspat? In die kernkrag reeks kyk ons hoe kernwaarhede balans en fokus in jou wêreld kom herstel.

Sien al die Preke in die Reeks
1 Preek in die Reeks
22 Oct 2017

Jesus Vriende

Wat maak mense werklik gelukkig en gesond? Studies beweer dat gesonde vriendskap verhoudings dra grotendeels by tot werklike gelukkigheid en gesondheid. In hierdie preek kyk ons hoe Jesus met Sy vriende omgaan deur hoogtepunte en laagtepunte.

Sien al die Preke in die Reeks
5 Preke in die Reeks
12 Mar 2017 - 09 Apr 2017

Kruisfiks Reeks

Hoe gereed is jy om gehoorsaamheid te reageer op Jesus leiding? Jesus se lewe spreek van Sy deurlopende bereidwilligheid om God se wil uit te leef. Hierdie bereidwilligheid het Jesus "fiks" gemaak om Sy kruis te dra. Kruisfikse mense is gereed (gees, siel en liggaam) om God se wil dadelik te doen maak nie saak wat Hy van hulle vra nie.

Sien al die Preke in die Reeks
2 Preke in die Reeks
09 Apr 2017 - 23 Apr 2017

Gesplinterde Hande Reeks

Wanneer ons in aanraking kom met die kruis dan los dit ons hande vol houtsplinters. Jesus se gesplinterde hande staan tot vandag toe nog as uitnodiging vir die mensdom. 'n Uitnodiging tot 'n nuwe lewe...

Sien al die Preke in die Reeks
7 Preke in die Reeks
19 Feb 2017 - 28 May 2017

Jesus se eerste sewe woorde Reeks

Na Jesus se opstanding maak Hy sewe stellings aan Sy dissipels in die 40 dae voor Sy Hemelvaart. Hierdie sewe eerste woorde van Jesus is gefokus om Sy dissipels voor te berei vir die taak wat vir hulle voorlê. Hierdie woorde lui nóg steeds waar vir ons as dissipels vandag.

Sien al die Preke in die Reeks
3 Preke in die Reeks
26 Feb 2017 - 19 Mar 2017

#Squadgoals Reeks

Wat beteken dit vir my om een van Jesus se dissipels te wees? #Squadgoals reeks gaan jou help met antwoorde op wat verwag word van ons as dissipels in ons wêreld.

Sien al die Preke in die Reeks
3 Preke in die Reeks
15 Oct 2017 - 29 Oct 2017

Verjaardag Viering Reeks

As gemeente herdenk ons 18 jaar van God se teenwoordigheid en guns oor ons. Hierdie monument word ook dan 'n verwysingspunt in ons lewe vir nuwe momentum.

Sien al die Preke in die Reeks
6 Preke in die Reeks
27 Aug 2017 - 08 Oct 2017

Behind enemy lines Reeks

Jy is deel van 'n oorlog! Die dag toe jy gekies het om jouself te vereenselwig met Jesus Christus se verlossingswerk het jy in opposisie gekom teenoor die magte van hierdie wêreld. Hierdie reeks help jou met praktiese preke om die oorlog rondom jou beter te verstaan asook hoe God jou toerus om sterk te staan ten spyte van aanvalle.

Sien al die Preke in die Reeks
3 Preke in die Reeks
24 Sep 2017 - 08 Oct 2017

Lank lewe die konings Reeks

In die Ou Testament lees oorsigte van die impak goed en sleg wat die konings van Israel oor die volk gehad het. In hierdie reeks kyk ons na lesse uit van hierdie konings se lewens wat ons help om vandag ons koningskap beter te kan uitleef.

Sien al die Preke in die Reeks