Preke2017-11-15T09:22:00+00:00
  • Nuutste Preek

    VROUE VAN KERSFEES: BATSEBA

     

Sien asb hier onder vir al ons preke wat gegroepeer is per reeks met die nuutste reeks bo-aan.

2 Preke in die Reeks
14 May 2017 - 21 May 2017

Ontrafel Reeks

Die psalm Dawid merk in Psalm 139 hoe God ons geweef het in ons moederskoot. Daar is dus vir God geen geheim tot ons samestelling nie. Ons is wel baie keer verward met onsself. In hierdie reeks kom ontrafel ons van God se perspektief oor verskeie areas van ons lewe.

Sien al die Preke in die Reeks
7 Preke in die Reeks
06 Aug 2017 - 17 Sep 2017

Storietyd Reeks

Jesus was 'n gesoute storieverteller. Sy stories bring vir ons 'n dieper verstaan tot God se koninkryk. In hierdie reeks gaan soek ons die skatte in die stories wat Jesus vertel het en gee praktiese toepassing tot die waarhede wat ons leer.

Sien al die Preke in die Reeks
6 Preke in die Reeks
02 Jul 2017 - 20 Aug 2017

Vlerksleep Reeks

Om 'n lewensmaat te kies lyk soms soos 'n onmoontlike taak. Egskeidings en gebroke verhoudings is deel van ons verwysingsraamwerk en kan in ons 'n vreesagtigheid losmaak. God het wel vir ons 'n raamwerk gegee om gesonde verhoudings en huwelike te kweek.

Sien al die Preke in die Reeks
4 Preke in die Reeks
04 Jun 2017 - 25 Jun 2017

Heilige Gees Reeks

Op Pinksterdag, sewe weke na Jesus se opstanding, was al die gelowiges op een plek saam. Skielik was daar in die lug bokant hulle ’n geluid soos van ’n geweldige stormwind, en dit het die hele huis gevul waar hulle bymekaar was. Tonge wat gelyk het soos individuele vuurvlamme het toe tussen hulle verskyn en op elkeen van hulle gaan sit.

Sien al die Preke in die Reeks
4 Preke in die Reeks
04 Jun 2017 - 25 Jun 2017

So eet ek 'n Olifant Reeks

Gebeurtenisse in ons lewe voel soms soos 'n Olifant wat regstaan om ons te verpletter. Daar is wel 'n manier hoe ons hierdie Olifante uit ons lewens kan ruim en die vryheid van oorwinning beleef.

Sien al die Preke in die Reeks
4 Preke in die Reeks
06 Jul 2017 - 23 Jul 2017

Hoe bid ek vir...? Reeks

'n Studie bewys dat gebed in breë trekke een van die geestelike dissiplines is wat die meeste gebruik word deur gelowiges en ongelowiges. Tog beleef ons as mens gereeld die gevoel dat ons gebede nie in-lyn is met God se wil nie. Hierdie reeks gaan jou gebedslewe verryk soos wat jy leer hoe om te bid vir...

Sien al die Preke in die Reeks
2 Preke in die Reeks
26 Mar 2017 - 02 Apr 2017

Monoloog Reeks

Ons beleef soms hoe ons geloofsverhouding teenoor God 'n monoloog is. Vrae en versoeke sonder enige antwoord. 'n Monoloog is wel nie wat God in gedagte gehad het wanneer dit kom tot Sy verhouding met die mensdom nie. God Praat. Luister Jy?

Sien al die Preke in die Reeks
1 Preek in die Reeks
05 Mar 2017

Jesus maak nuttelose mense nuttig

Stephan Joubert bring 'n boodskap van hoop vir die van ons wat vasgevang is in 'n persepsie dat hulle nutteloos is vir mense en vir die Here. Jesus het 'n ander uitspraak oor my en jou.

Sien al die Preke in die Reeks
4 Preke in die Reeks
22 Jan 2017 - 19 Feb 2017

Wat's die punt? Reeks

Soms los lewe of omstandighede ons met die vraag; Wat's die punt? Alhoewel ons betwyfeling in ons geloof beleef hoef dit nie die finale uitspraak te wees nie. Hoe wat jy die eerste stap verby die punt?

Sien al die Preke in die Reeks