• Nuutste Preek

    BEDIEN, BETROKKE, BEMOEDIG EN BYMEKAAR – 18 JULIE 2021

     

Sien asb hier onder vir al ons preke wat gegroepeer is per reeks met die nuutste reeks bo-aan.

7 Preke in die Reeks
07 Aug 2016 - 25 Sep 2016

(Un)qualified Reeks

Word jy gereeld herinner aan jou tekortkominge? Voel dit vir jou asof jy nie gekwalifiseerd is vir hierdie lewe nie? In hierdie reeks kyk ons na 'n boek van Pastoor Steven Furtick, (Un)Qualified, wat handel oor hoe die Here se uitspraak oor jou en my ons in 'n nuwe lig stel.

Sien al die Preke in die Reeks