Hoop in donker tye

3 Preke in die Reeks
23 September 2018 - 7 October 2018

Moet dit altyd goedgaan met my as gelowige? Moet dinge altyd uitwerk as ek regtig glo? Hierdie preekreeks kyk hoe die profeet Habakuk hoop behou ten spyte van donkertye.

Alle preke in die reeks: Hoop in donker tye

# Preek Titel Datum Prediker MEER
1 NOGTANS SAL EK SING 7 October 2018 Andries Enslin Kyk Nou
2 STAAN. LUISTER. SKRYF. WAG. 30 September 2018 Andries Enslin Kyk Nou
3 HOOP IN DONKER TYE 23 September 2018 Andries Enslin Kyk Nou