Jou geloof lek uit oor jou lippe

1 Preek in die Reeks
11 November 2018

In hierdie preek praat Stephan Joubert oor hoe jou geloof jou woorde vorm. Hoe kry ‘n mens kennis en insig om die regte ding te sê?

Alle preke in die reeks: Jou geloof lek uit oor jou lippe

# Preek Titel Datum Prediker MEER
1 JOU GELOOF LEK UIT OOR JOU LIPPE 11 November 2018 Stephan Joubert Kyk Nou