Vroue van Kersfees

3 Preke in die Reeks
25 November 2018 - 18 December 2018

In die evangelie van Matteus sien ons Jesus se geslagsregister opgeteken. In hierdie geslagsregister is daar verskeie vrouens wat se stories waarde toevoeg tot die kersfeesverhaal.

Alle preke in die reeks: Vroue van Kersfees

# Preek Titel Datum Prediker MEER
1 VROUE VAN KERSFEES: BATSEBA 18 December 2018 Andries Enslin Kyk Nou
2 VROUE VAN KERSFEES: RAGAB 9 December 2018 Andries Enslin Kyk Nou
3 VROUE VAN KERSFEES REEKS: TAMAR 25 November 2018 Andries Enslin Kyk Nou