Wat sal jy doen om by jou kinders te wees?

1 Preek in die Reeks
27 December 2018

Elke ouer weet tot watter uiterstes julle sal gaan om naby hulle kinders te wees. Soms kan hierdie uiterstes selfs gesien word as roekeloos. Hierdie Kersfees herdenk ons God se opoffering om afstand tussen Hom en Sy kinders te kanselleer.

Alle preke in die reeks: Wat sal jy doen om by jou kinders te wees?

# Preek Titel Datum Prediker MEER
1 WAT SAL JY DOEN OM BY JOU KINDERS TE WEES? 27 December 2018 Andries Enslin Kyk Nou