Wat sê die top 3? Reeks

6 Preke in die Reeks
12 August 2018 - 16 September 2018

Elke leier het sy binnekring…sy top 3. Jesus het ook ‘n binnekring gehad van ‘n paar manne. Ons sien hierdie 3 manne as Petrus, Johannes en Jakobus. Wat is hierdie 3 manne se boodskappe aan die my en jou? Wat kan ons leer by Jesus se top 3.

Alle preke in die reeks: Wat sê die top 3? Reeks

# Preek Titel Datum Prediker MEER
1 JAKOBUS: GLO JY NOG IN GEBED? 16 September 2018 Andries Enslin Kyk Nou
2 JAKOBUS: VASGEVANG IN VERSOEKING 9 September 2018 Andries Enslin Kyk Nou
3 JOHANNES: LIEFDE IN KONFLIK 2 September 2018 Andries Enslin Kyk Nou
4 JOHANNES: VRY VAN DIE BOSE 26 August 2018 Andries Enslin Kyk Nou
5 IN RITME MET PETRUS 19 August 2018 Andries Enslin Kyk Nou
6 BYT VAS 12 August 2018 Andries Enslin Kyk Nou