{"id":902,"date":"2017-11-23T12:50:55","date_gmt":"2017-11-23T10:50:55","guid":{"rendered":"https:\/\/lewensentrum.org.za\/alberton\/?p=902"},"modified":"2018-03-01T09:16:46","modified_gmt":"2018-03-01T07:16:46","slug":"musiek-artikel-2","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/lewensentrum.org.za\/alberton\/2017\/11\/23\/musiek-artikel-2\/","title":{"rendered":"Wie kan God loof en aanbid?"},"content":{"rendered":"<p>Dit klink na \u2018n snaakse vraag. Almal kan mos doen net wat hulle wil! Tog is dit nie so eenvoudig nie. Soos in vorige stukkies geskryf, is aanbidding slegs moontlik as jy in verhouding staan met iemand. Jy kan nie iemand aanbid as jy hom of haar nie ken nie. En hoe vlakker die verhouding, hoe vlakker die aanbidding. \u2018n Voorbeeld: Ek kan goedpraat ( lof) van Bill Gates. Wat hy alles doen wat oulik is, wat ek in die koerante lees, ensovoorts. Maar net sy vrou, kinders en mense wat regtig naby hom is en intiem met hom verkeer op persoonlike vlak, kan REGTIG sy lof besing.<\/p>\n<p>Dus is die sleutel tot lof en aanbidding\u2026.. VERHOUDING! Eers wanneer ek iemand KEN kan ek hom regtig loof en aanbid. Enige iemand kan staan en aanbiddingsliedjies sing in \u2018n kerk, maar daardie selfde liedjie raak diep aanbidding as dit uit verhouding vloei.<\/p>\n<p>Hoe kom ek in verhouding met Hom? Dit is juis die goeie nuus van die kruis: Johannes 1:12 s\u00ea : \u201cAlmal wat Hom aangeneem het, aan hulle het Hy die mag gegee om kinders van God genoem te word, aan hulle wat in Sy naam glo. Johannes 17:3 s\u00ea Jesus: \u201cEn dit is die ewige lewe, dat hulle U (die Vader) KEN..\u201d<\/p>\n<p>Jy ontvang die ewige lewe deur te glo in Jesus en die vergifnis wat hy gee omdat Hy klaar die prys vir jou sonde deur sy dood aan die kruis betaal het. Na dit, is die enigste reaksie wat daar kan wees: Lof en aanbidding!!<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dit klink na \u2018n snaakse vraag. Almal kan mos doen [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":134,"featured_media":1548,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[61],"tags":[],"class_list":["post-902","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-musiek"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/lewensentrum.org.za\/alberton\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/902"}],"collection":[{"href":"https:\/\/lewensentrum.org.za\/alberton\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/lewensentrum.org.za\/alberton\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/lewensentrum.org.za\/alberton\/wp-json\/wp\/v2\/users\/134"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/lewensentrum.org.za\/alberton\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=902"}],"version-history":[{"count":4,"href":"https:\/\/lewensentrum.org.za\/alberton\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/902\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1551,"href":"https:\/\/lewensentrum.org.za\/alberton\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/902\/revisions\/1551"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/lewensentrum.org.za\/alberton\/wp-json\/wp\/v2\/media\/1548"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/lewensentrum.org.za\/alberton\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=902"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/lewensentrum.org.za\/alberton\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=902"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/lewensentrum.org.za\/alberton\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=902"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}