Hoe lank, Here,

sal U net toekyk?

Red my van hulle vernietiging,

beskerm my van hulle wat my lewe

soos leeus bedreig.

Dan sal ek U dank

in die groot vergadering;

ek sal U prys

voor die groot skare

van mense. Psalm 35:17-18