Die Here
is naby dié wat hartseer is.
Hy help hulle
wat geestelik stukkend is.
20Die regverdige
kan baie rampe ervaar,
maar uit elkeen van hulle
red die Here hom. Psalm 34:19-20