“U het ’n wingerdstok in Egipte uitgehaal en dit hier kom plant nadat U die nasies uitgedrywe het. U het vir hom plek reggemaak, sy wortels het gegroei en hy het die land ingeneem. Sy skaduwee het die berge oordek, sy ranke die magtige seders. Hy het sy ranke uitgestoot tot by die see, sy lote tot by die Eufraat.”  Psalm 80:9-12