
Kyk die erediens
Ontdek die boodskap. Leef dit uit.
LewenSentrum · Ontwerpvoorskou
Die nuwe hoofskerm se ontwerp. Die werklike toep bly op die tydelike bekendstellingsblad.

Skuif die kaarte sywaarts om die hele ontwerp te sien.

Ontdek die boodskap. Leef dit uit.

Lees saam. Dink dieper.

Maak ruimte vir God in jou dag.

Verken ons 201-aanlynkursus.

Raak betrokke. Bring hoop.

Ons wil jou graag leer ken.

Jou bydrae maak bediening moontlik.

Kyk wat in ons gemeente gebeur.

Ons hoor graag van jou.
Om God en mens liewer te hê.