Daar is plek vir jou bydrae!

As jou hart klop om die internasionale kerk te dien met die evangelie in Afrikaans sal ons graag van jou wil hoor. Is jy reg om jou deel te doen?