Bydraes
Elke bydrae maak ’n verskil.
Dankie dat jy saam met ons help om God en mens liewer te hê. Kies hieronder hoe jy jou bydrae wil maak.
Dra by met Payfast
Gee jou tiende, dankoffer of kollekte met Payfast. Kies hieronder hoeveel jy wil bydra.


Bankbesonderhede
Jy kan ook jou bydrae direk in die gemeente se bankrekening inbetaal.
- Rekeninghouer
- Alberton LewenSentrum
- Bank
- Nedbank
- Tak
- Meyersdal
- Rekeningnommer
- 1520044836
- Takkode
- 196005
- SWIFT-kode
- NEDSZAJJ
Hulp met jou bydrae? Kontak die kerkkantoor by 011 867 7244 of info@lewensentrum.org.
’n Visuele voorskou van LewenSentrum se nuwe toep: Hier is plek vir jou; Jou Sondag met eredienste en preeknotas; Geloof deur die week met oordenkings en groei; en Liefde in aksie met Hulp Met Ritme en ons kerkfamilie.




