GOEDHEID VAN GOD

 

Psalm 65:10-12 (OAV)

U het die land besoek en oorvloed gegee; U verryk dit grootliks; die stroom van God is vol water. U berei hulle koring; ja, so berei U die land. U maak sy vore nat, sy kluite gelyk; deur reënbuie maak U dit week; U seën sy uitspruitsel. U kroon die jaar van u goedheid, en u voetspore drup van vettigheid.

 

  • Vettigheid: Teken van voorspoed en oorvloed

Psalm 65:11: Fatness – Deshen – fat left after offering mixed with ashes.

 

  • Hoe sien jy jou jaar?

 

Jou waarheid bepaal jou uitkyk. As jy nie die waarheid ken nie, sal jy elke keer deur die leuen mislei word.

 

  • The Goodness of God

 

  • Voorwaarde: My lewe neergelê en oorgegee. Dit is nie outomaties nie. Dit is as jy in Christus is.

 

Kom ons maak God ons waarheid in 2020!