Musiek Blog

Kan ek God loof en prys met my liggaam?

Kan ek God loof en prys met my liggaam? In Romeine 12:1 lees ons die volgende: Ek vermaan julle dan, broeders, by die ontferminge van God, dat julle jul liggame stel as ’n lewende, heilige [...]

Hoekom sing ons?

Reg deur die Bybel word ons aangemoedig om te sing tot eer van die Here. Dit is meer as dit, dit is nie net ‘n opsionele ietsie nie. Dit is meer soos ‘n bevel of [...]

Wat is lofprysing en hoe doen ek dit?

Lofprysing is om iemand se lof te besing. Dit beteken om goed te praat van iemand. Lofprysing is iets wat redelik maklik vloei. Toe Jesus die vrou gered het wat hulle met klippe wou doodgooi [...]

WORD DEEL VAN ‘N GROEP MENSE WAT ‘N PASSIE HET VIR AANBIDDING.

LewenSentrum Musiek bediening bestaan om ‘n spasie te skep waar mense God kan beleef. Saam, gee ons uitdrukking aan God se uitspraak oor my en jou, soos ons ontdek wie ons is in Hom. Word deel van ‘n span hierdie waarheid op vars maniere in Afrikaans uitdrukking gee.